’N EGPAAR van Oudtshoorn is elk tot 10 jaar tronkstraf gevonnis vir tenderbedrog van sowat R3,2 miljoen. Marthinus Rabie en ...
’n Weduwee van die Kaap is lelik ge-fool ná sewe fraudsters haar tussen Julie 2017 en Oktober 2022 van R14 miljoen besteel ...
Dood, chaos en hartseer tonele het op die N1 afgespeel toe ’n bus vol passasiers op pad van Kaapstad na Johannesburg omgeslaan het en 12 mense, onder wie kinders, omgekom het.
DIE Woodstock-polisie ondersoek ’n moordsaak ná die skietdood van ’n man gistermiddag in Soutrivier.Konst. Ndakhe Gwala, polisiewoordvoerder, het gesê die voorval het omstreeks 16:14 op die hoek van F ...
’N VROU is dood nadat sy Woensdagmiddag glo deur ’n voertuig by ’n voetoorgang in Worcester getref is. Dina Thompson (61) van Avian Park was op pad Roodewal toe toe die voorval plaasgevind het. Haar s ...
EEN man is dood en ’n brandweerman beseer ná ’n brand gister in Sea Point.Die Stad se brand-en-reddingsdienste is omstreeks 15:50 in kennis gestel van ’n woonstel wat in High Level Road brand.
FADIEL Adams, die uitgesproke NCC-leier, se naam het gister weer voor die Madlanga-kommissie opgeduik toe ’n staatsaanklaer van die Independent Directorate Against Corruption (IDAC) getuig het dat Ada ...
Volgens inligting het ’n swaar yster-rugbystruktuur, wat vir skrumoefeninge gebruik word, op die seuntjie beland. Hoe dit presies gebeur het, is nog onduidelik.
Santos het die PSL-titel in 2001-2002 en daarna ook die Bob Save Super Bowl in 2001 gewen voordat hy in 2002 die BP Top-8 titel gewen het. Die klub is egter in die 2011- 2012-seioen uit die PSL gerele ...
Daar is vir ’n verandering goeie nuus vir bestuurders in Suid-Afrika: die kabinet steun ’n voorstel om die geldigheid van bestuurslisensiekaarte vir ligte motorvoertuie van vyf tot 10 jaar te verleng.
En toe die penalty shoot-out begin, was dit RV se jong doelwagter, Bilqees Salie, wat haar beste uitgehaal het. Sy het met uitstekende keerwerk gesorg dat RV United vir die eerste keer sedert 2021 wee ...
ANNEWIN Arends van Robertson in die Boland het vir haar kinders geleef en sy het nie een netbal-wedstryd van haar 16-jarige dogter misgeloop nie.