FADIEL Adams, die uitgesproke NCC-leier, se naam het gister weer voor die Madlanga-kommissie opgeduik toe ’n staatsaanklaer van die Independent Directorate Against Corruption (IDAC) getuig het dat Ada ...
EEN man is dood en ’n brandweerman beseer ná ’n brand gister in Sea Point.Die Stad se brand-en-reddingsdienste is omstreeks 15:50 in kennis gestel van ’n woonstel wat in High Level Road brand.
Volgens inligting het ’n swaar yster-rugbystruktuur, wat vir skrumoefeninge gebruik word, op die seuntjie beland. Hoe dit presies gebeur het, is nog onduidelik.
DIE Woodstock-polisie ondersoek ’n moordsaak ná die skietdood van ’n man gistermiddag in Soutrivier.Konst. Ndakhe Gwala, polisiewoordvoerder, het gesê die voorval het omstreeks 16:14 op die hoek van F ...
Dood, chaos en hartseer tonele het op die N1 afgespeel toe ’n bus vol passasiers op pad van Kaapstad na Johannesburg omgeslaan het en 12 mense, onder wie kinders, omgekom het.
’N VROU is dood nadat sy Woensdagmiddag glo deur ’n voertuig by ’n voetoorgang in Worcester getref is. Dina Thompson (61) van Avian Park was op pad Roodewal toe toe die voorval plaasgevind het. Haar s ...
DIE Wes-Kaapse dartsspan het sy grootste prestasie nog behaal toe hy skoonskip gemaak het by die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in die Velodrome in Bellville. “Hierdie ongelooflike vertoning sal altyd ...
’N EGPAAR van Oudtshoorn is elk tot 10 jaar tronkstraf gevonnis vir tenderbedrog van sowat R3,2 miljoen. Marthinus Rabie en ...
Daar is vir ’n verandering goeie nuus vir bestuurders in Suid-Afrika: die kabinet steun ’n voorstel om die geldigheid van bestuurslisensiekaarte vir ligte motorvoertuie van vyf tot 10 jaar te verleng.
Die polisie se taakspan vir politieke moorde in Gauteng het die lyk van die vermiste EFF-lid Aaron Makola (51), wat in Bronkhorstspruit as vermis aangemeld is, gevind.
Die Blue Downs-streekhof het gister ’n man, wat skuldig bevind is aan drie aanklagtes van verkragting en een klag van die ...
’n Weduwee van die Kaap is lelik ge-fool ná sewe fraudsters haar tussen Julie 2017 en Oktober 2022 van R14 miljoen besteel ...