JACOB Cloete beskryf homself as “ ’n kind van Namakwaland” – gebore en getoë. ’n Groot deel van sy kinderjare het hy saam met sy ouma en oupa op ’n plaas deurgebring. Omdat hy van jongs af in koshuise ...
PRES. Cyril Ramaphosa het adv. Andrea Johnson se bedanking as die hoof van die Investigation Directorate Against Corruption (IDAC) aanvaar. In ’n brief geaddresseer aan Ramaphosa en adv. Andy Mothipa, ...
DIT gaan alles oor die bied van geleenthede vir jong spelers. Só sê Goodwin Lewis, beter bekend as Oenie, oor die Central Cape Schools-span wat vanjaar vir die eerste keer aan die Engen ...
SKOK en hartseer heers in die Mitchells Plain-sokkergemeenskap nadat ’n 20-jarige speler Saterdag tydens ’n wedstryd skielik op die veld ineengestort en gesterf het. Na-eem Toyer van Standards United ...
In Suidooster wag daar groot geheime, familiekrisisse, jong liefde wat skeefloop en besluite wat harte kan breek. Kykers kan ...
SKOKGOLWE het deur die Malmesbury-gemeenskap geruk ná die tragiese dood van ‘n sewejarige seuntjie wat by ’n bouperseel beseer is. Die voorval het glo Vrydag (gister) by ‘n bouperseel in De Hoop ...
DIE N1 by Touwsrivier is tans in albei rigtings gesluit ná ’n ongeluk waarin ’n minibustaxi en twee heavy motor vehicles betrokke was. Maxine Bezuidenhout, hoofdirekteur van verkeersbestuur by die Wes ...
NIGGIE is dan altyd so suurgesig as ek daar by hulle huis kom, but sy lyk dan so in love, kyk net lovey-dovey na die ander ...
DIE ma van ’n jongman wat glo by ’n drug rehab centre in Mitchells Plain gesterf het nadat sy hom daar ingesit het, soek nou ...
DIE GEMEENSKAP van Keimoes is in rou gedompel nadat sewe mense, onder wie twee kinders, in ’n gru-ongeluk op die R27 tussen Calvinia en Brandvlei in die Noord-Kaap dood is. Onder die oorledenes is ...
HI, SONLANDERS! Die vlugtende boewe kom te staan teenoor die Ucayali-rivier. Een van hulle word deur ’n anakonda gesluk. Die ...
’N PA en seun is wreed in hul huis in Virginia in die Vrystaat vermoor – een is met ’n plastieksak versmoor en die ander met ’n stuk draad verwurg. Die provinsiale eenheid vir moord en roof, gebaseer ...
Results that may be inaccessible to you are currently showing.
Hide inaccessible results